JOU MAN HET JOU LIEFDE EN AANDAG NODIG
Ek dink in meeste van ons se getroude lewens is daar teveel dinge in ons daaglikse routine. Jy staan op jy gaan werk toe, jy beleef baie stress by die werk dan gaan jy weer huistoe. Jy moet jou inkopies ook nog in pas, dan kom jy en jou man by die huis, jys moeg dit was n lang dag. Dan moet jy as vrou nog kos maak en die huis skoon maak en dis wasgoed, Meeste van ons het dan nou nog kinders ook wat mens moet na omsien. Kinders vat baie aandag en nou praat ek van liefde ook, hulle moet gebad word as hulle nog klein is, jy moet vir hulle kos gee, en as jy jou weer kry is dit slaaptyd.
Die groot vraag is, het jy en jou man darm n woordjie vir mekaar ingekry, bietjie net gaan stil sit en gesels?
In n Huwelik moet daar moeite gedoen word om tyd aan mekaar te spandeer. Jou man het al die liefde en aandag nodig wat jy vir hom kan bied. n Man het ook baie verantwoordelikhede by die werk, om sy werk reg te doen tot die beste van sy vermoe want hy as man is die broodwinner in die huis.
Ek glo jou man het al die ondersteuning ook nodig wat jy vir hom kan gee. Daarom se ek, ek weet ons vrouens het ook baie verantwoordelikhede, maar ons moet probeer om net daai ekstra tyd aan jou man aftestaan.
Staan op maak vir jou man n lekker koppie koffie, bederf hom, glo my dis al wat hulle wil he is daai ekstra bietjie liefde en aandag.
Getroudwees beteken nie dat jou man vergiet word in ’n nuwe vorm (jou vorm) nie. Dit wat vir jou aantreklik was aan hom, het jou later moontlik begin irriteer. Gee mekaar ruimte om te verskil. Hy hoef nie met jou saam te stem oor alles nie, dis juis wat dit spesiaal maak! Dink terug aan hoe julle mekaar ontmoet het, dingetjies wat julle saam gedoen het. Getroude paartjies maak so dikwels die fout om op te hou sê dat die ander een vir jou mooi is. Hy hoef nie noodwendig ’n six pack te hê om vir jou aantreklik te wees nie. Sê weer vir hom dat jy dink hy is sexy. Wees spesifiek in jou komplimente, maar wees opreg.
Ek weet ons as vrouens het almal die selfde problem, As vroue is ons baie geneig om “redes” vir ons mans se doen en laate te sien. Hy is ’n bietjie stil, hoekom is hy so stil? wat het ek verkeurd gedoen, is daar iemand anders en jy raak bekommerd dat hy jou nie meer lief het nie. As jy jou man vra wat is voud en hy se " Niks" kan jy hom met n geruste hart glo, want dan is daar niks vout nie. Het jy al ooit gedink dat hy nie dalk n rowwe dag by die werk gehaad het nie, het hy nie dalk finansiele stress nie? baie aspekte kan daarmee gepaart gaan.
Jy moet jou man vertrou. vertrou hom vir wie en wat hy is. Ek glo in die huwelike is VERTROUE so belangrik, julle as man en vrou moet leer om mekaar te kan vertrou. Die ding dat mense dink daar mag geen geheime in die huwelik wees nie, is nie so nie. Jy mag maar stilbly oor goedjies. Daar is dinge in elke vrou se hart, wat vir haar kosbaar is en niemand seermaak nie. Hou dit gerus ’n geheim. Daar is ’n regte tyd om te vertel. Ons as vrouens kan baie dingetjies vir ons self hou, onthou ons is mammas ons is vrouens wat daar moet wees vir hulle mans ook, so baie dingetjies dat jy skoon vergeet om na jou self te kyk.
Ek weet ons mans kan ons so kwaad maak, hy sal sy vuil wasgoed reg langs die wasgoed mandjie gooi, hy sal bevoorbeeld sy vuil hande aan jou nuwe handoeke afvee of hy sal nie sy vuil borde en glasse kombuis toe vat nie. Maar ek se dit is klein goedjies, jou man werk baie hard deur die dag om kos op die tafel te sit, so ons as vroue kan dit maar vir hulle doen.
Wees lief vir jou man, ondersteun hom. Staan agter hom met al sy daaglikse keuses, en laat hy weet dat jy as vrou hom altyd sal bystaan deur dik en dun.
Onthou baie van ons mans hou ook alles vir hulle self om nie ons vrouens te ontstel nie, bv finansiele probleme en ook dalk probleme by die werk, daar kan baie dinge wees wat op hulle werk en alles vir hulle self hou, en dit kan die rede wees hoekom hy stil is.
Die boodskap wat ek eintlik wil gee is " JOU MAN HET JOU LIEFDE EN AANDAG NODIG"

Na 5 jaar in die huwelik met my man met 2 kinders, het my man vreemd begin optree en met ander dames uitgegaan en my koue liefde getoon. By verskeie geleenthede dreig hy om van my te skei as ek hom durf ondervra oor sy verhouding met ander dames, ek was heeltemal verwoes en verward totdat 'n ou vriend van my my vertel het van 'n spelmeester op die internet genaamd Dr.Wealthy wat mense met verhoudings- en huweliksprobleme help deur die magte van liefdesspreuke, ek het aanvanklik getwyfel of so iets ooit bestaan, maar besluit het om dit te probeer, toe ek kontak met hom het, het hy my gehelp om 'n liefde te speel, en binne 48 uur het my man na my toe teruggekeer en om verskoning gevra. Nou het hy opgehou om saam met ander dames en sy vrouens saam met my te gaan . Kontak hierdie wonderlike liefdesverwyderaar vir u verhoudings- of huweliksprobleem wat vandag opgelos kan word via: wealthylovespell@gmail.com of direk WhatsApp: +2348105150446.
AntwoordVee uit