Plasings

Wys tans plasings vanaf Mei, 2017

Ope Brief aan my Seuntjies

Aan my drie wonderlike seuntjies Billy, Michael & Reinhart Crous Dit is moeilik om te glo dat julle 7 jaar gelede nog nie daar was nie, ek was jonk en nog so onseker oor die toekoms. Ek het julle pappa ontmoet, een wonderlike liefdevolle aantreklike jong man, wat my lewe heeltemal kom verander het. Ek is nie n dag spuit dat ek hom ontmoet het nie. Toe ek myself weer kon kry is julle al drie daar en my lewe is wonderlik my lewe is AMAZING, God is goed vir my, hy het julle drie engeltjies aan my toevertrou, ek is elke dag so dankbaar om die vooreg te he om julle Moeder te kan wees. Soms voel dit dat ek julle 'n leeftyd ken en vir ander voel dit of julle net aangekom het. Om 'n seun te hê - waar om te begin? Hoe kan ek ooit vertel wat diep binne le, waar kry ek al die woorde om dit te se? Ek kan net se dankie Liewe Here vir die wonderlike geskenk ooit. Mense het vir my gese dat ek nog te jonk is dat dit anders sou wees, maar voordat julle hier was, het ek hul...

JOU MAN HET JOU LIEFDE EN AANDAG NODIG

Ek dink in meeste van ons se getroude lewens is daar teveel dinge in ons daaglikse routine . Jy staan op jy gaan werk toe, jy beleef baie stress by die werk dan gaan jy weer huistoe. Jy moet jou inkopies ook nog in pas, dan kom jy en jou man by die huis, jys moeg dit was n lang dag. Dan moet jy as vrou nog kos maak en die huis skoon maak en dis wasgoed, Meeste van ons het dan nou nog kinders ook wat mens moet na omsien. Kinders vat baie aandag en nou praat ek van liefde ook, hulle moet gebad word as hulle nog klein is, jy moet vir hulle kos gee, en as jy jou weer kry is dit slaaptyd. Die groot vraag is, het jy en jou man darm n woordjie vir mekaar ingekry, bietjie net gaan stil sit en gesels? In n Huwelik moet daar moeite gedoen word om tyd aan mekaar te spandeer. Jou man het al die liefde en aandag nodig wat jy vir hom kan bied. n Man het ook baie verantwoordelikhede by die werk, om sy werk reg te doen tot die beste van sy vermoe want hy as m...

Hoe om Jammer te se & Hoe om te Vergewe

Se vandag Jammer, en VERGEET ook met die doel om te VERGEET Kan n mens jammer se wanneer jy weet gedane sake het nie keer nie en gesproke woorde kan nie teruggetrek word nie?  Hou jou woorde sag en soet want jy weet nie waneer jy dit gaan moet sluk nie. Mens kan niks ontdoen of ontsê nie.  Jy kan nie sê ‘ek het dit nie so bedoel nie’ want jy het dit gedink om dit te kan sê  dit was in jou gedagtes so jy het daaroor gedink? Of gebeur dit so vinnig dat jy nie eens besef het wat jy gese het nie? Hoe trek jy jou woorde terug?? Almal het foute, ontelbaar baie  vir wie een en elkeen moet verantwoordelikheid neem en volle verantwoordelikheid, elkeen van ons gaan moet verduideliking doen ons sy doen en laate,  So  niemand kan oordeel nie, want met dieselfde oordeel sal jy  veroordeel word. Daar is ook gese moet nie aan ander doen wat jy nie aan jou self gedoen wil he nie. Maar ons as mense doen dit nogsteeds, hoekom? Want ons is sondaers en ons maak vo...